top of page
  • Grey Facebook Icon
  • Grey Instagram Icon

'n STUKKIE van myself

"Ek ken 'n ou, ou liedjie
Van lewenswel en wee
Van lank-vergane skepe in
Die kelders van die see

 

Die woorde is vergete
En tog, die deuntjie draai
Soos vaag-bekende grepies in
'n Baie ou verhaal

 

Van swerwers sonder rigting
Van soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind

 

Gesigte, drome, name
Is deur die wind verwaai
En waarheen daardie woorde is

Sou net 'n kind kon raai
 

Swerwers sonder rigting
Soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar

Net kinders van die wind

 

'n Foto is soos die dig van Koos du Plessis, "time travel", 'n sekonde in tyd vasgevang, 'n Foto laat oomblikke terug flits in jou geheue van geluk, blydskap, liefde vriendskap en self die seer van die verlang na 'n verlate siel of genoot.

Ek is Schalk Burger en my droom is, om daai gevoelens en herinneringe vas te vang in tyd, vir jou, deur fotografie

About
Portfolio

PORTFOLIO

"'n Oomblik in tyd vasgevang, wat verewig die hart en siel sal verbly"

Kom Ons Gesels

44 Sunbird Drive

Langebaan 7357

Weskaap

Suid Afrika

Tel:       082-214-1058

e-pos:  schalkwburger@hotmail.com

 

My Bliksem! Dankie het jou boodskap ontvang

Contact

©2015 deur Luluraai Fotografie. trots ontwerp met wix.com

bottom of page